Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
News
-
-
Polisie vra hulp ná twee op geskiet is
Die De Doorns-polisie het die gemeenskap se hulp nodig met ’n moordsaak.
-
Gure weer maai onder motoriste
Die onlangs nat en gure weerstoestande het tot talle botsings op paaie in die vallei gelei.
-
Moordsaak na Paarl
Die moordsaak waarin ’n vuurwapen-instrukteur van Worcester na bewering ’n 29-jarige informele skrootversamelaar in 2018 in die nywerheidsgebied doodgeskiet het, is onlangs weer aangehoor.
-
Cromwell se invloed eggo steeds
Dis jolig in Worcester, soos dit net in dié Bolandse dorpie kán – hierdie keer vir die dorp se héél eerste musiekfees, die geesteskind van Oliver Cromwell Everson, of net Cromwell, die eksentrieke musiekonderwyser by die plaaslike seunskool.
-
Ma aanskou dogter se moord
Die gemeenskap van Bonnievale is in rou gedompel nadat ’n geliefde inwoner op Vrydag 17 Februarie na bewering deur haar ekskêrel vermoor is.
-
Vragmotor en twee bakkies bots
Michellspas in Ceres was Maandag vir omtrent ses uur gesluit weens ’n ongeluk tussen drie voertuie.
-
NID se boodskap vir 2023
By die Nasionale Instituut vir Dowes (NID) is ons opgewonde oor die nuwe jaar wat voorlê. Hoewel ons al vir soveel jare ons dienste aan ons begunstigdes lewer, is ons steeds opgewonde oor ’n nuwe jaar.
-
Groot onmin heers steeds oor vyfjarige se pad-dood
Talle inwoners is steeds ontsteld ná ’n berig in verlede week se Standard weens die vyfjarige Henzin Bokbaard wat tragies dood is nadat ’n motor hom getref het.
-
Stuwing ná beurtkrag verwoes toestelle
Talle Worcesteriete moes die afgelope tyd derduisende rande bestee om huishoudelike toestelle wat weens beurtkrag tot niet gegaan het, te vervang.






