Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
News
-
Avbob Road to Literacy campaign open
To instil a culture of reading and contribute to improving numeracy among primary school children across the country, funeral insurer Avbob will launch the Avobob Road to Literary Trolley Library campaign for the second year in a row.
-
-
-
Uitgrawings wat tiener eis, is onwettig
Die 16-jarige JP van Ross, wat verlede week in ’n sandgat geval en versmoor het, sal hierdie week begrawe word.
-
‘Misverstand’ het dalk tot jong man se mesdood gelei
Die beweerde mesmoord waarin een mens dood is en ’n ander beseer is, spruit na bewering uit ’n rooftog wat skeefgeloop het.
-
Jong ingenieur op pad na Amerika
Die Worcesteriet Jacques Viljoen (26) is ’n belowende jong ingenieur en het onlangs ’n beurs ontvang om sy PhD-studies aan ’n gesogte universiteit in die Verenigde State van Amerika te voltooi.
-
Dam-lyk: Man verskyn in hof
Die 22-jarige Juchrist de Lange het verlede week weer in die plaaslike hof verskyn en sal nog in aanhouding bly vir sy beweerde aandeel in die moord op die 27-jarige Richard Murray.
-
Bejaarde tuinier breek arm
’n Plaaslike inwoner van die Langeberg, wat op ’n plaas tussen Worcester en Robertson woon, het ’n nare ondervinding gehad toe hy uit ’n boom geval en sy een arm gebreek het.
-
Serial rapist gets nine life sentences
The High Court of South Africa: Western Cape Division has sentenced kidnapper, serial rapist and murderer Moyhdian Pangkaeker to nine life sentences, 28 years, and six months’ imprisonment, following the state’s request, as there were no compelling a
-
Boy missing after ‘drowning’
The Worcester police are searching for the missing body of a 7-year-old boy who apparently drowned.








