Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
News
-
Rymkletser Keenan wil inspireer
Bedags kom hy sy pligte in ’n skryfbehoeftewinkel na, en die res van die tyd skryf hy lirieke wat aandag trek.
-
De Kruine het uiteindelik wetenskaponderwysers
De Kruine Sekondêre Skool in Touwsrivier het vroeër vanjaar deurgeloop onder kritiek nadat die skool versuim het om onderwysers in spesifieke vakke aan te stel.
-
-
Luisterryke fees vol staaltjies
Die Worcester-Moslemgemeente in Durbanstraat, wat vanjaar op 9 Mei hul 145ste bestaansjaar gevier het, het Sondag 22 Mei met ’n oggend van “nostalgie en ’n gemis van die verlede” die gemeente in vervoering gehad met vertellings deur verskeie sprekers
-
Legendariese lede vereer
Die vierde gedenklesing ter ere van Danny Titus, ’n Worcesteriet in murg en been, aan wie die vryheid van die dorp in 2020 toegeken is, is verlede Saterdag (20 Mei) in die gedenksaal van die VGK Worcester gehou.
-
Worcester sakeman sterf in botsing met vragmotor by Brandvlei
’n Bekende sakeman van Worcester is vanoggend dood in ’n noodlottige ongeluk wat plaasgevind het naby die Brandvlei-gevangenis buite Worcester.
-
Begroting van sigbare hoop
Die Breedevallei-munisipaliteit se begroting van 2023-’24 word die “Begroting van sigbare hoop” genoem en fokus op sigbare verskille in ons gemeenskap.
-
SA dokters is wêreldklas
Die Ceres-hospitaal het onlangs ’n internasionale dokter verwelkom, wat haar vaardighede vir drie maande vryelik aan die personeel en die gemeenskap gaan bied.
-
Breedevallei-begroting goedgekeur: Inwoners gaan swaar sluk
Met stygende kostes uit alle oorde die afgelope jaar gaan inwoners van die Breedevallei maar swaar sluk aan die tariefverhogings van die begroting vir die 2023-’24-boekjaar, wat vandeesweek op die raadsvergadering van die BVM-munisipaliteit goedgekeu
-






