Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
News
-
-
Opstand in Zwelethemba weens onwettige kragverbindings
Inwoners van Zwelethemba het die Robertson-pad Woensdagoggend (7 Junie) met brandende bande versper.
-
Groot planne vir Ceres-hospitaal
Verlede week Woensdag (31 Mei) is die Wes-Kaapse minister van gesondheid, Nomafrench Mbombo, ingelig oor die vordering wat gemaak is met die Ceres-hospitaal se verbeteringsplan.
-
Regstelling
Standard het in verlede week (Donderdag 1 Junie) se uitgawe geskryf Michelle Fredericks word van 1 Julie as De Kruine Sekondêre Skool se permanente hoof aangestel. Dit is egter nie korrek nie. Die Wes-Kaapse Onderwysdepartement (WKOD) het bevestig ’n
-
Ouers dien klagte in oor vervoer
’n Besorgde ouer van Rawsonville het namens hom en honderde ander ouers – ook van die Rawsonville-streek – waarvan die kinders as gevolg van die voortslepende komplikasies met leerdervervoer maande lank skool misgeloop het, ’n saak teen die Kaapse Wy
-
-
Nomineer dié maand jou Kaapse Wynlande-heldin
Voortbouend op verlede jaar se dawerende sukses word nominasies namens die Afrikaanse Taalmuseum en -monument (ATM), in samewerking met die Historium Trust en Kaapse Wynland-distriksmunisipaliteit, ingewag om agt onbesonge heldinne van hierdie gemeen
-
Help Chris herstel en sy familie sien
Chris Koopman (34) van Noble Park in Worcester het oudergewoonte op ’n passasierskip geklim waar hy vir vier maande op ’n slag as ’n vermaaklikheidster werk. Maar dié keer het sy wêreld ineengestort toe hy aan boord onbeskryflike pyn gehad…
-
Nog geen cholera-gevalle in Wes-Kaap
Die Wes-Kaapse departement van gesondheid en welstand het vandag bevestig dat daar geen gevalle van cholera in die Wes-Kaap is nie.
-
Inwoners van Zwelethemba sper paaie af weens krag
Inwoners van Zwelethemba het die Robertson-pad Woensdagoggend (7 Junie) met brandende bande versper.








