Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
News
-
Olie lekkasie lei tot verkeersophopings in Worcester
Die Breedevallei-munisipaliteit het vandag (Maandag 5 Junie) noodmaatreels geïmplimenteer nadat ’n olielek vanaf ’n tenkwa-vragmotor plaasgevind het op die padoppervlakte van Rouxweg, vanaf die Worcester Brandweer tot by die uitgang na die N1.
-
-
BVM reageer op klagtes oor Esselenpark-netbalbane
Standard het in verlede week Donderdag se uitgawe (25 Mei) berig oor die Esselenparkstadion se netbalbane, wat volgens sportlui nie genoegsame instandhouding geniet nie.
-
Local Miss SA finalist
A 25-year-old model and social media influencer from Worcester has been chosen as one of the finalists in the Miss South Africa pageant.
-
Jong sanger se droom dalk waar
’n Plaaslike jong man, wat onlangs as een van die top-24 in die gewilde Die Kontrak-sangkompetisie verkies is, meen hy is nou een tree nader daaraan om sy kleintyd-drome te verwesenlik.
-
Nyala wat omgeval het, het blykbaar op nat teer gegly
’n Onlangse voorval het inwoners van Wolseley omtrent aan die praat gehad nadat ’n Nyala-polisievoertuig verlede week in die dorp se hoofstraat omgekeer het.
-
Inwoners gaan swaar sluk
Met stygende kostes uit alle oorde die afgelope jaar gaan inwoners van die Breedevallei maar swaar sluk aan die tariefverhogings van die begroting vir die 2023-’24-boekjaar, wat vandeesweek op die raadsvergadering van die BVM-munisipaliteit goedgekeu
-
Matriarg van De Jagers sterf
Johanna de Jager, die matriarg van die bekende De Jager-familie, is verlede week oorlede.
-
Arbeidsbediening floreer
Worcester Arbeidsbediening, wat die Evangelie van Jesus Christus aan mense in hul werksplekke bedien, groei van maand tot maand sedert die bediening in Julie 2022 weer begin is.
-
Twee maande oue baba se pa doodgesteek
Die bebloede lyk van ’n jong lid van die mannekoor van die Ou Apostoliese kerk in Worcester is Vrydagnag ’n paar meter van sy ouerhuis af aangetref nadat hy tydens beurtkrag met ’n skerp voorwerp in die bors gesteek is.








