Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
News
-
Twee polisievoertuie uitgebrand tydens chaos op De Doorns
Polisielede van De Doorns moes Sondag (28 Mei) hul staal wys teen ’n aanslag van ’n groep mans in Lubisi.
-
Breedevallei-inwoners wag op ‘D-dag’
Dit is volgende week op 30 Mei D-dag vir inwoners van die Breedevallei wanneer tariewe weer verhoog gaan word – veral dié van elektrisiteit – wanneer die begroting vir die 2023-’24-boekjaar waarskynlik goedgekeur gaan word.
-
W’ster-polisie hét kragplanne
Beurtkrag is hier om te bly, en na alle waarskynlikheid gaan dinge net nog donkerder raak met die winter wat aankruip.
-
Omgeedames vereer
Die Vryburgers Omgeemense van Worcester se Omgeedames is verlede naweek as die korps met die aktiefste Omgeedames-afdeling in Suid-Afrika aangekondig.
-
Baie bekyk museum
Verlede week het besoekers van heinde en verre gekom op die Worcester Museum by Kleinplasie te besoek vir die jaarlikse museumdag vieringe. Museumdag, wat jaarliks op 18 Mei aangebied word, het gepoog om besoekers en geskiedenis liefhebbers weer opge
-
Garden to assist many
The annual Perdekraal East Wind Farm food garden project, which aims to support no fewer than 50 beneficiaries in the Witzenberg area, started in April.
-
Duo jamming to success in kitchen
Five years ago Nigel and Christynn Jacobs decided to start a jam company.
-
Baie bekyk museum
Verlede week het besoekers van heinde en verre gekom op die Worcester Museum by Kleinplasie te besoek vir die jaarlikse museumdag vieringe. Museumdag, wat jaarliks op 18 Mei aangebied word, het gepoog om besoekers en geskiedenis liefhebbers weer opge
-
-
Hoërskool Goudini trots op nuwe landboutonnels
Hoërskool Goudini in Rawsonville het Dinsdag 23 Mei splinternuwe landboutonnels van die Wes-Kaapse departement van onderwys (WKOD) ontvang.







