Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
News
-
-
145th birthday of the Worcester masjid
The Worcester Muslim community came together on Sunday 21 May to celebrate the 145th birthday of the local masjid and the more than 200 years of Islamic history of the town.
-
Talle sit steeds sonder ’n rybewys
Lede van die plaaslike verkeersdepartement sê hulle kry tans baie navrae van gefrustreerde aansoekers wat vir hul rybewyse wag.
-
Stadion-netbalbane nie in stand gehou
Kommer word uitgespreek oor Esselenparkstadion in Worcester se netbalbane, wat dikwels vir toernooie gebruik word, maar volgens sportlui steeds nie genoegsame instandhouding geniet nie.
-
Ouers ruk op oor leerdervervoer
Die ouers van sowat 200 leerders van Rawsonville, wat nou al weke lank skool misloop omdat hulle nie vervoer het nie, het breekpunt bereik en Dinsdag (16 Mei) uit frustrasie na die kantoor van die Kaapse Wynland-distrik se onderwyskantoor in…
-
Botha-saak kry hofdatum ná vele oponthoude
Die verhoor van drie beskuldigdes, wat van die moord op dr. Roelof Botha (59), ’n algemene praktisyn van Tulbagh, aangekla is, gaan ná ’n lang oponthoud uiteindelik in Oktober hervat word.
-
Woman dies in head-on collision on N1 near Rawsonville
A woman died in a fatal accident on the N1 near Rawsonville last night (May 24) when her BMW collided head-on with a truck.
-
Disabled job training
A year ago BVAPD and Engen SA embarked on a partnership with a pilot project, “WeMove”, that is hoped will become an industry norm. It sounded very ambitious at the time and with no written guidelines, BVAPD created our own,…
-
-
Second annual parrot auction this weekend
The Overberg Parrot Club is hosting its second annual parrot auction this weekend.






