Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
News
-
Troeteldier-diefstal al erger
Die diefstal van veral troeteldiere blyk ’n probleem in die vallei te wees wat al meer algemeen raak.
-
ACVV vra hulp om biologiese ma op te spoor
Die ACVV Worcester is op soek na Jalia Irankunda, die biologiese ma van ’n dogtertjie wat op 26 Maart 2022 in die Worcester-daghospitaal gebore is.
-
Akteurs beplan dramasentrum
Twee bekende akteurs van Worcester, Ashlon Thomas en Clint Aplon, gaan binnekort die Thomas Art Network-dramasentrum in Worcester open en ’n musiekblyspel in die stadsaal opvoer om die opening te vier.
-
Robotte in Worcester veroorsaak steeds knope
Talle berigte het al oor Worcester se foutiewe verkeersligte verskyn – veral dié by die kruising van Kerkstraat en die R43, asook die N1-afrit na die R43, maar niks word daaraan gedoen nie.
-
Inspirasie
Jy maak ’n keuse: gaan voort om jou lewe te leef en voel deurmekaar in hierdie afgrond van selfmisverstand, of jy vind jou identiteit onafhanklik daarvan. Jy teken jou eie boks. – Hertogin Meghan.
-
-
-
Celebrating nurses’ vital role
This year, on the 40th anniversary of Mediclinic being established, they celebrated International Nurses’ Day with the theme “Care goes further than you think”, which aims to acknowledge and thank each nurse who has chosen a career of caring for…
-
Kleuterskool vier 80 jaar met fees
Een van die bekendste en oudste kleuterskole in Worcester, die Julie Naudé Crèche in Le Sueurstraat, vier aanstaande maand sy 80ste bestaansjaar.
-
Gerugte oor leraar ‘onwaar’
“Ek weet jy doen net jou werk. Ons is stomgeslaan. Daar is geen waarheid in die bewerings nie. Die Here sal werk met dié wat boosheid saai.”.





