Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
News
-
De la Bat graduate gets BIT
An old student of the De la Bat School in Worcester is one of six deaf IT students who recently graduated from Belgium Campus iTversity NPC, each with a three-year Bachelor of Information Technology (BIT) degree.
-
GOOD gee twee lede die trekpas
Twee senior partylede van die GOOD-party, Shaun August en Felicity Klazen, is deur dié party se nasionale bestuurskomitee uit die beweging geskors.
-
Veearts rits rond oor geite en giere
’n Plaaslike veearts van Worcester wat bekend is vir haar besorgdheid oor diere is ook nou weekliks in ’n gewilde reeks op kykNET te sien.
-
Winkeldiefstal aan die toeneem
Talle sake van winkeldiefstal word tans ondersoek ná verskeie voorvalle by plaaslike winkels en slaghuise in die dorp.
-
Video van TikTok verwyder
’n Vrou (38) van Worcester is steeds getraumatiseerd, dit onder meer nadat haar verkragting deels op kringtelevisiekameras vasgevang is.
-
Belgiese toeris vol lof vir SA
’n 27-jarige toeris van België wat onlangs ’n maand lank in Worcester gewoon het, vertel aan Standard dit was vir hom ’n lewensverrykende ondervinding.
-
Stof gaan steeds nie lê ná brand
’n Paartjie van Worcester is omgekrap nadat hulle onder dwang die terrein van ’n plaaslike ontspanningsoord moes verlaat weens ’n vermeende voorval waarin skade aan die eiendom aangerig is.
-
Koue of nie, Nuyvallei se fees groot sukses
Besoekers het van heinde en ver gekom om op Saterdag 13 Mei die jaarlikse Nuyvallei-fees by te woon.
-
Koebaai as jy in haar visier kom
Kapt. Ronelle Alberts van die Worcester-polisie is weer eens as wenner gekroon – hierdie keer by die provinsiale aanvalsgeweer-kampioenskap in KwaZulu-Natal.
-
Behendige vingers praat ’n taal spesiaal vir die oë
Het jy al ooit twee mense in Gebaretaal sien kommunikeer? Het jy probeer ontsyfer wat presies die mengelmoes behendige vingers en buigbare gewrigte beteken? Dis fassinerend, nè? Gebaretaal is ’n gesofistikeerde taal wat spesiaal vir die oë ontwerp is









