Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
News
-
Junior raad ingehuldig
Vooraanstaande inwoners van die dorp het Vrydagaand (5 Mei) tydens ’n spoggeleentheid bymekaargekom om die nuwe junior stadsraad vir die 2023-’24-termyn in te huldig.
-
‘Daggakafee’ open in dorp
Twee jong entrepreneurs van Worcester wat ’n liefde vir alternatiewe medisyne deel, het hul kragte saamgespan en besluit om die deure van die eerste daggakafee in Worcester te open.
-
Fetus gevind op stortingsterrein
AO Vathiswa Jacobs van die Worcester-polisie het aan Standard bevestig dat daar Maandag ’n baba-fetus op Worcester se stortingsterrein gevind is.
-
Betogings ‘oor dienslewering’
Die plaaslike polisie het enige onwaarhede in die kiem gesmoor nadat talle gerugte die ronde gedoen het oor ’n voorval in Villiersdorp vroeër vandeesweek.
-
Son: Die antwoord op kragkrisis
Met beurtkrag wat al hoe erger word en Suid-Afrikaners se lewe ontwrig, oorweeg al hoe meer huishoudings hul eie kragopwekking.
-
Trokbestuurder spog met graad
Toe die pandemie in 2020 tref en haar studies ewe skielik aanlyn geskied, het die 22-jarige Eldene Thomas van Worcester besluit sy gaan ’n deeltydse langafstand-vragmotorbestuurder word.
-
Oudhoof van Riverview skielik dood aan kanker
James Neethling (89), ’n oudhoof van Riverview Primêre Skool, is Vrydag 5 Mei oorlede.
-
Celebrating museums as important resources
Local museums in the Langeberg and Breede Valley are dusting themselves off to welcome visitors to enjoy something exciting.
-
Skenk nou bloed asb.
Die Suid-Afrikaanse bloeddiens (SANBS) doen ’n beroep op Suid-Afrikaners om dringend bloed te skenk aangesien voorraadvlakke erg laag is.
-
Reptielpark gou weer oop
Dertien jaar nadat die bekende reptielpark by Kleinplasie sy deure moes sluit, het ’n bekende diere-organisasie van Worcester besluit om hierdie trekpleister te heropen.








