Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
News
-
Verpleegkundiges vereer
In ’n werksdag is “dankies” soms skaars, maar wil die Wes-Kaap Gesondheid en Welstand hul dank betuig aan verpleegkundiges vir hul diens en sorg aan gemeenskappe – spesiaal op internasionale dag vir verpleegkundiges wat vandag gevier word.
-
Eskom: ‘Groot stelselfout geniet aandag’
Eskom het vanoggend (10 Mei) ’n verklaring uitgereik nadat ’n groot stelselfout opgeduik het en die veselnetwerk in gedeeltes van die Wes-Kaap tans belemmer.
-
Skok en woede oor geliefde Ceres-leraar se wrede dood
Die kaping en moord van ’n leraar van Ceres het die naweek skokgolwe deur die streek gestuur.
-
Vrou (24) sterf in tref-en-trap
Die jong lewe van ’n geestelik versteurde vrou van Rawsonville is die afgelope Saterdag wreed kortgeknip toe sy kort ná ’n rugbywedstryd in ’n tref-en-trap-ongeluk gesterf het.
-
Drie leerders vas ná sekspogings
Dit gons omtrent oor ’n beweerde seksuele aanranding by ’n plaaslike hoërskool.
-
Hegte gesin geskei nadat brand plaashuis vernietig
Die paaie van lede van ’n hegte gesin van die plaas Kloppersbosch in die Nuy-distrik is tydelik geskei nadat ’n verwoestende brand verlede week Woensdag (26 April) – aan die vooraand van die winter – in hul plaashuisie uitgebreek het.
-
Rowers stroop De Doorns-onderneming se kluis
’n Sakeonderneming in De Doorns is Vrydag (28 April) van R25 000 beroof.
-
Man killed by elephant on game reserve
One of the Inverdoorn Private Game Reserve’s staff members was killed while on duty this week, when he was trampled by an elephant.
-
Woman found dead in street
A 23-year-old woman was found dead with a gunshot wound to the head on the side of the road in Zwelethemba.
-
Klagte oor pad na sportterrein
Klagtes van openbare onsedelikheid deur die publiek na afloop van sport-byeenkomste was die hoofrede hoekom die ingang na die Rawsonville-sportterrein via Sutherlandstraat jare gelede gesluit is.







