Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
News
-
Baby Saver-organisasie ontvang babaklere en -toerusting
Baby Saver-organisasie ontvang babaklere en -toerusting
-
Laat jou kind inent
Die Wes-Kaapse departement van gesondheid doen ’n beroep op alle ouers en voogde om hul kinders onder 15 jaar vir ’n opvolg-inenting teen masels te neem nadat talle gevalle van masels aangemeld is.
-
Studie wys beurtkrag lei tot angs, woede en hartseer
Die afgelope jaar se erge kragonderbrekings weens beurtkrag het ’n geweldige negatiewe impak op Suid-Afrikaners se emosionele welstand, volgens ’n impakstudie van die Universiteit van Johannesburg (UJ).
-
Witzenberg in waterkrisis
Verskeie dorpe en selfs plase in die Witzenberg-streek moes die afgelope twee weke nie net beurtkrag trotseer nie, maar ook ernstige waterbeperkings weens die lae watervlakke in plaaslike damme.
-
Talle dakloos ná wonings verswelg
Talle gesinne in Worcester is dakloos gelaat nadat drie brande die afgelope langnaweek hul wonings in puin gelê het.
-
Support, love key!
Autism spectrum disorder (ASD) is known as a developmental disability caused by differences in the brain.
-
Honger, werkloosheid knaag aan Touwsrivier
Te midde van kouefronte wat die laaste paar weke oor Touwsrivier en die res van die Breederiviervallei skuif, kring die poel van honger, werklose mense op dié dorp en omstreke aan die vooraand van die winter reeds ál wyer uit.
-
Worcesteriete groet hul geliefde Mossie Henderson
Henry “Mossie” Henderson (82), ’n legendariese Worcesteriet, het op 15 April sy laaste asem uitgeblaas en is op 21 April ter ruste gelê toe ’n diens by die Worcester Verenigde Kerk in Kerkstraat gehou is.
-
-







