Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
News
-
Ceres-leerder ná ‘spelery’ oorlede
Pieter-Jan Groenenberg, ’n 15-jarige seun en leerder aan die Hoërskool Charlie Hofmeyr, is verlede Dinsdagoggend (19 April) ná ’n ineenstorting en ’n moontlike hartaanval skielik oorlede.
-
Honger,
Te midde van kouefronte wat die laaste paar weke oor Touwsrivier en die res van die Breederiviervallei skuif, kring die poel van honger, werklose mense op dié dorp en omstreke aan die vooraand van die winter reeds ál wyer uit.
-
‘Geliefde seun’ van dorp oorlede
Een van Worcester se geliefde seuns en uithaler-sportmanne op sy dag, die 69-jarige Vernon Neethling, is Saterdag 22 April oorlede nadat hy die afgelope aantal maande met sy gesondheid gesukkel het. Nierkanker is in Desember 2022 by hom gediagnoseer.
-
Dié donkie-duo kán sing!
Twee lede van die Rawsonville-rugbyklub, JG du Plessis (33) en Adriaan Botha (32), het onlangs hul lywe popster gehou toe hulle ’n sokkietreffer genaamd “Die ou N1”, wat oor die rugbyklub se avonture gaan, bekend gestel het.
-
‘Dit was ’n nuwe dag in ons land’
Vryheidsdag word elke jaar op 27 April gevier. Dit is die dag, in 1994, waarop Suid-Afrika sy heel eerste demokratiese stemdag gehad het.
-
Jong polisieman wat soos ‘engel’ leef, sterf aan hart
’n Jong polisieman van Ceres is Dinsdag skielik oorlede.
-
Vandalisme en inbrake by skole vier weer hoogty
Wes-Kaapse skole het ongelukkig vanjaar tydens die herfs-skoolvakansie weer die slagoffer van misdadigers geword.
-
Miljoene begroot vir beter stadion
Esselenpark-stadion in Worcester spog dalk gou met ’n splinternuwe voorkoms.
-
-
Lowdown on clearances
Worcester police would like to provide the public with information on the costs of the following police clearances:. R160 for a Police Clearance Certificate, which is usually requested for overseas work or certain institutions.. R75 for Name Clearanc







