Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
News
-
Ken jy ’n paloeka? WAT gee uitsluitsel
Die Woordeboek van die Afrikaanse Taal (WAT) gee ons elke week ’n kleurryke beskrywing van ongewone Afrikaanse woorde of idiomatiese uitdrukkings om jou Afrikaanse woordeskat mee op te kikker.
-
Carly sing vir ‘Die Kontrak’
“Lights will guide you home, and ignite your bones and I will try to fix you.”.
-
Senior sangfees ’n reusesukses
Die plaaslike stadsaal was Sondag (16 April) kant en wal volgepak toe meestal senior burgers van die dorp gekom het om na uithalersoliste en groepe van weleer met die aanbieding van die eerste Golden Footsteps-sangfees te kom luister.
-
Beskerm jou huis só
Soos wat die langnaweek nader kruip, maak baie Suid-Afrikaners gereed om die pad aan te durf en ’n welverdiende blaaskans te geniet. Die BetterSure-span is hier om jou en jou mede-huiseienaars aan te moedig om seker te maak dat jul…
-
Local safety-and-security blitz leads to five arrests
An operation by police, with the help of helicopters overhead, yielded five suspects on Tuesday.
-
Bejaarde egpaar vasgebind in Worcester-Wes rooftog
’n Getroude egpaar (albei 80) is op 11 April om 21:00 die aand in hul huis in Bluegumstraat in Worcester-Wes deur twee mans aangeval en vasgebind.
-
Less than half Winelands ECDs registered, subsidised
The Cape Winelands District Municipality held an Early Childhood Development (ECD) Summit in Worcester on Tuesday 18 April.
-
-
-
Valleiers kan asem skep ná ’n besige slangseisoen
Die slangseisoen in Worcester was glibberig, giftig en groot, maar staan vir eers einde se kant toe soos die kouer maande hul kop begin uitsteek.







