Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
News
-
Bloedige Pase in Worcester
Die bloed het die afgelope Paasnaweek in en om Worcester gevloei toe altesame vier moorde aan die owerhede gerapporteer is. In een van die voorvalle is ’n man in hegtenis geneem nadat hy na bewering ’n nabye familielid vermoor het.
-
-
-
Oudwerker van ‘Standard’ oorlede
’n Baie gewilde en geliefde oud-werknemer van Standard is op Goeie Vrydag ná ’n kort siekte oorlede.
-
Man wat ses mense omry van dronkbestuur aangekla
Ses mense is Maandag in Van Huyssteenlaan deur ’n dronkbestuurder omgery.
-
Oud-Drostdy-leerder stoei in Afrika-kampioenskap
Fransoies du Toit, ’n oudleerder van die Hoër Tegniese Skool (HTS) Drostdy wat in 2020 gematrikuleer het, is ’n bobaas-stoeier en vertrek binnekort na Tunisië om aan die Afrika-stoeikampioenskap deel te neem.
-
WEG kyk na kinders
Vir 33 jaar al maak die Worcester Ekumeniese Gemeenskapsdiens (WEG) seker dat kinders veilig is.
-
-
-
Straatverkoper ‘Smokey’ oorlede
Een van Standard se langsdienende straatverkopers is verlede week oorlede.







