Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
News
-
Nicole skitter ten spyte van verlies
Nicole Smidt het ’n groot verlies gely en die afgelope paar jaar groot struikelblokke oorkom, maar ten spyte van die uitdagings, het sy nooit haar droom laat vaar nie.
-
Arbeidsbediening brei uit
Die Worcesterse Arbeidsbediening bestaan uit vrywilligers wat verteenwoordigend van verskillende Christelike gemeentes is en bring die Evangelie van Jesus Christus en bemoedigende boodskappe aan mense by hulle werksplek. Dit geskied een tot vier keer
-
Vrou verdwyn ná messteekvoorval
Die De Doorns-polisie is op soek na ’n vrou wat na bewering haar vriend op Goeie Vrydag, 7 April, vermoor het.
-
7-jarige positief ná kankerdiagnose
Die Neethling-gesin van Worcester het op 12 April die skoknuus ontvang dat akute limfoblastiese leukemie (ALL) by hul sewejarige seun, Christiaan, gediagnoseer is.
-
Dare to Care Column: Tee-off for visually impaired
At Innovation for the Blind we are cautiously optimistic about the year. We are very aware of the various challenges to our sustainability as well as the balance between growth and organisational stability, but these realities do not reduce our…
-
-
Regstelling: Otniel Fredericks
In die berig “Riverview-held ter ruste gelê” (Standard 6 April) is berig Otniel Fredericks (58), wat op 26 Maart oorlede is en op 1 April ter ruste gelê is, was deel van die Riverview-gemeenskap.
-
Inge weer Mej. Tiener
Worcester pronk met 2023 se Mej. Junior Tiener Suid-Afrika nadat Inge van der Merwe (17), ’n gr. 11-leerder aan die Hoër Tegniese Skool (HTS) Drostdy, op 1 April in Pretoria as die wenner aangewys is.
-
-
Twee in informele huis geskiet
Die Worcester-polisie ondersoek ’n saak van moord en poging tot moord.




