Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
News
-
‘Ouma, hier kom die kop!’
’n Oumagrootjie van Hexpark in Worcester, wat nog nooit ’n bevalling behartig het en geen benul het van wat die korrekte prosedures behels nie, is ’n heldin nadat sy Paas-Sondag aan die diep kant ingegooi is en met groot drama…
-
Nekkies se musiekfees lok duisende na Worcester
Dit was ’n Paasnaweek van groot gees toe duisende mense byeengekom het om die Paas-musiekfees by Nekkies by te woon.
-
Redaksionele Kommentaar: Vermoor vir ’n ‘lighter’
Is Suid-Afrika die “moordland” van die wêreld? As jy net kyk na die sinnelose moorde wat oor die Paasnaweek in en om Worcester gepleeg is, is dit nie moeilik om so te dink nie.
-
-
Dare to Care Column: My life story . . .
I was admitted to Boksburg Hospital with TB Meningitis when I was seven years old. I received experimental medical treatment for 10 months. This was almost fatal and I became completely DeafBlind as a result.
-
Oppasser se man verkrag glo
Twee minderjarige meisies, albei van Zweletemba en van wie een doof is, gaan tans deur hel nadat ’n 69-jarige man wat aan hulle bekend is hulle na bewering by sy huis seksueel aangerand het.
-
Gun wielder shoots man in Riverview
On Tuesday 4 April at 06:00, Elton Arries was shot in his back in Salie Street in Riverview, whereafter he was taken to hospital.
-
Ma wat gekraam het, naby Ceres gered; baba oorlede
’n Groep stappers, insluitend ’n swanger vrou en ’n tienerseun, is verlede Donderdagoggend (30 Maart) naby ’n bergreeks in Ceres deur die Wildernis-soek-en-redding (WSAR), ’n organisasie sonder winsoogmerk, gered.
-
Applications for Gr 1, 8 for 2024 close soon
The Western Cape Education Department (WCED) has already received 90 305 applications for the 2024 school year and urges parents to apply before midnight on 14 April when the portal will close.
-





