Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
News
-
-
Gala-aand by Ceres Sekondêr huldig oudhoof
Die Fred Gaum Hostelites nooi alle oud-leerders van Fred Gaum Hoërskool, wat deesdae bekend staan as Ceres Sekondêre Skool, uit na ’n gala-aand om hulde te bring aan die oud-skoolhoof Wesley Baartzes. Die geleentheid vind op 5 Augustus van 17:00-23:0
-
Adjudantoffisier tree ná 41 jaar af
’n Oud-Spoorwegpolisieman wat 41 jaar en drie maande diens in die SA Polisie het, het verlede maand afgetree.
-
-
Lindt sing plaaslike man se lied op KKNK
’n Plaaslike liedjieskrywer se woorde neem tans die luggolwe oor.
-
Roodewal-held ter ruste gelê
Otniel Fredericks (58), ’n legendariese inwoner van die Worcester-omgewing, is ter ruste gelê en sal altyd deur die Roodewal-skool-gemeenskap onthou word.
-
Three rob farm, take off with gun, jewels
Three men broke into a house on a farm in Wolseley last week.
-
Wilskut verskyn weer in die hof – dié keer op verkragtingsaak ook
’n Bekende raadslid van die Breederivier Onafhanklik-party (BO), Colin Wilskut, het op 14 Maart in die streekshof in Worcester op ’n seks- en verkragtingsklag verskyn nadat twee slagoffers in 2019 klagtes aangemeld het.
-
Leerders keer terug ná bustwis
Die sowat 60 leerders van Esselenpark Senior Sekondêre Skool in Worcester wat woon op plase langs die R43-roete / Ceres-pad buite die dorp en wat skool vir sowat ’n maand nie bygewoon het nie omdat hul name nie op die…
-
Weise nie skuldig
Die saak waarin die 48-jarige Elton Weise van Worcester tereg gestaan het op ’n aanklag van moord nadat hy in selfverdediging opgetree het, het verlede week in die Paarl-streekhof tot ’n einde gekom.







