Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
News
-
-
-
W’Berg kry 7 vredesbeamptes
Altesame sewe vredes-beamptes van die Witzenberg-streek wat deelgeneem het aan ’n vredesbeampte-program het verlede week gegradueer toe sertifikate ná voltooiing van die program aan hulle oorhandig is.
-
-
-
-
Dis weer tyd vir kerrievis!
Dis weer tyd dat die reuk van gebakte vis en speserye die huis vul ter voorbereiding vir Goeie Vrydag se maaltyd ná kerk.
-
‘Kettingvrou’ se saak nog ’n keer uitgestel
Die hofsaak van Galinda Nelson (56), die sogenaamde “kettingvrou” van Worcester, is voorlopig tot vandag (30 Maart) uitgestel.
-
Bendegeweld in Avianpark eis ’n lewe
’n Voorval van bendegeweld het Sondag omstreeks 10:15 in Avianpark voorgekom en die dood van ’n inwoner veroorsaak.
-
Wêreldwye TB-dag gevier by Avianpark
Wêreldtuberkulosedag (24 Maart) was ’n dag van feesviering by die Avianpark-kliniek, waar Breedevallei-inwoners meer geleer het oor dié bakterie, volgens Sandra Maritz, woordvoerder van die Wes-Kaapse departement van gesondheid.








