Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
News
-
Q square ná 90 jaar steeds hier
Die “juweel van Worcester”, Q square, se ontstaan kan teruggespoor word na byna 90 jaar. En vandag is hierdie heerlike sentrum in die hart van Worcester steeds ’n ware sakekern.
-
Worcesteriete steun Christiaan
Christaan Neethling het sedert sy akute limfoblastiese (ALL) kankerdiagnose duisende Worcester-harte geroer en gewys wat die beteken as ’n gemeenskap saamstaan.
-
Gesteelde trok slaan om op Dutoitskloofpas
Die Paarl-polisie het bevestig dat ’n gesteelde trok vroeg vanoggend (26 April) omgeslaan het op Du Toitskloofpas.
-
Blood bank running short of stocks
Last week the South African Blood Service (SANBS) appealed to South Africans to donate blood urgently as stock levels are severely low.
-
-
Breedevallei-plaaswag hou inligtingsessie
Die Breedevallei-plaaswag, in samewerking met van die dorp se sekuriteitsmaatskappye, hou ’n inligtingsessie die komende Saterdag om 14:00 by die Nederduits Gereformeerde kerk in Worcester.
-
CWD – R1,49bn budget this year
On Friday 14 April the Western Cape Minister of Infrastructure, Tertuis Simmers, together with his executive management team visited the Cape Winelands District Municipality.
-
Ouers vat onderwysliggaam vas
Die Kaapse Wynland se onderwys-distrikskantoor in Worcester formuleer nog antwoorde in reaksie op die lang lys griewe wat die Breedevallei-onderwysforum laat verlede maand in ’n vreedsame plakkaat-betoging aan die kantoor oorhandig het.
-
Begroting verg kopkrap
Die Breedevallei-munisipaliteit se voorgestelde begroting vir die komende boekjaar is tans oop vir kommentaar van die publiek.
-
Gebruikte goedere maak ’n verskil
Het jy al die Nasionale Instituut vir Dowes (NID) se tweedehandsewinkel, Fabulous Finds, besoek?.






