Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
News
-
Gebaretaal nou 12de amptelike taal
Die nasionale vergadering het onlangs ’n wetsontwerp goedgekeur wat Suid-Afrikaanse Gebaretaal die twaalfde amptelike taal in die land maak nadat dit reeds verlede jaar as ’n konsepwet vrygestel is om kommentaar op te lewer.
-
Jong man sterf in botsing op N1-afrit by Worcester
Die lewe van ’n 22-jarige man is Maandagoggend skielik op die N1 by Worcester kortgeknip.
-
Three die in shack fire at Mandela Square in Zwele
A family of three burnt to death in a fire on Tuesday 9 May.
-
’n Ma se hart het altyd plek
’n Ma is liefde, wysheid, geduld, staal en ragfyn kant. Sy is ’n dokter, onderwyser en sielkundige in een. Hierdie Moedersdag vier ons ses van Innovation for the Blind se “ma’s” – die vroue wat die rol van ma speel…
-
Hofbeslissing skep vals moed onder staatskole
Die hooggeregshof in Pretoria het verlede week ’n hofbevel aan die minister van openbare ondernemings, Pravin Gordhan, toegestaan wat beveel het dat die staat binne 60 dae alle staatsfasiliteite, waaronder staatskole, van beurtkrag moet vrystel.
-
-
Koper-blaasorkes vra hulp
“Touwsrivier is nie net ’n armlastige dorpie binne die grense van die Breedevallei-munisipaliteit en ’n broeiplek vir misdaad nie – dis dié dorp in die vallei waar koper-blaasorkes-musiek van die Touwsrivier-blaasorkes besoekers groet; ’n plek vol ga
-
Buurtwag werf nou nog lede
Ten einde misdaad in die breër Worcester-gemeenskap meer doeltreffend te bekamp, moet die struktuur van die Worcester Neighbourhood Crime Watch uitgebrei word.
-
Jana (15) positief ná lang operasie
Jana Smit (15), ’n gr. 10-leerder aan Hoër Tegniese Skool (HTS) Drostdy, het verlede Donderdag ’n elle lange rugmurgoperasie ondergaan om ’n tumor te laat verwyder.
-
BVM woeker
Worcesteriete sou daarop let dat talle paaie in en om die dorp die afgelope tyd broodnodige aandag tydens die Breedevallei-munisipaliteit (BVM) se herseëlprogram gekry het.





