Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
News
-
Twee sterf en talle beseer in ongeluk by Tulbagh
Twee mense is dood toe verskeie motors vroeër vanmiddag in ’n ongeluk naby Tulbagh betrokke was.
-
Hongaarse goulash: Maak ’n pot-vol-winter
Die eerste groot winter-koue het sy verskyning gemaak, ook met ’n donsskimmel van sneeu op die baie hoë bergpieke. Dus het die tyd aangebreek vir lang, stadige sielskos om die koue mee af te weer.
-
Kop-aan-kop botsing naby Rawsonville eis een vrou
’n Vrou is gisteraand (24 Mei) in ’n noodlottige ongeluk op die N1 naby Rawsonville dood toe haar BMW teen ’n vragmotor gebots het.
-
Woman charged after ‘rape’ cry
A 27-year-old woman from Worcester has been charged with defeating the ends of justice after falsely reporting a rape.
-
Help hou kinders só warm
Die Breedevallei-kinderfonds samel komberse en warm klere in vir dié wat dit hierdie winter broodnodig het.
-
Ceres uSave van onbekende bedrag beroof
Vier gewapende mans het ’n uSave-winkel in Nduli (Ceres) verlede Vrydag (5 Mei) omstreeks 14:15 van ’n onbekende bedrag geld beroof.
-
‘Joy’ boekstaaf genadepad
“My pad is een van genade en een wat ek wil gebruik om vir ander te wys dat hulle enigiets kan bereik deur harde werk en danksy die Here se genade.”.
-
Buurtwaglid byna self ’n slagoffer
Op Saterdag 13 Mei omstreeks 13:45 is ’n AfriForum-buurtwaglid helder oordag byna gekaap toe hy in Tulbaghstraat gery en deur verdagtes genader is.
-
Omgee-vroue van Nona se Sopkombuis ’n inspirasie
Nona se Sopkombuis in Rawsonville is nou ’n geregistreerde maatskappy sonder winsbejag en is steeds bedrywig om die gemeenskap te dien.
-
HS Breërivier-skoonheid verskyn in Franse tydskrif
Tamia Maarman (16), ’n matriek-leerder aan die Hoërskool Breërivier in Worcester, pronk in Malvie, ’n Franse modetydskrif, se Mei-uitgawe en steel Worcesteriete se harte met haar skoonheid.








