Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
News
-
Bonnievale skaak-ope
Bonnievale sal die tuiste van een van die grootste skaakkompetisies hierdie jaar wees wanneer die Bonnievale Ope op 21 Oktober, met ’n totale prysgeld van R61 000 oor verskillende kategorieë, by die Jakes Gerwel Tegniese Skool aangebied word.
-
Nuwe hoof voorstander van gemeenskapspolisiëring
MONTAGU. – Die afdeling vir sigbare polisiëring by die Montagu- polisiekantoor het op 1 Oktober ’n nuwe bevelvoerder gekry.
-
-
-
-
Nuwe senior bestuurder verwelkom
Die Langeberg-munisipaliteit het onlangs sy nuwe senior bestuurder vir administratiewe ondersteuning, Marius Moelich, verwelkom.
-
McGregor haal weer asem ná verwoestende storm
Ná die swaar reën van 24 tot 26 September het McGregor die nagevolge in die gesig gestaar, wat groot vloedskade en ’n ineengestorte gedeelte van die toegangspad na Robertson ingesluit het.
-
Twee mans sterf in taxi-skietery in Stofland
Twee mans is verlede Donderdag (5 Oktober) in De Doorns doodgeskiet.
-
“Empowering Moms: GCIS prioritizes first 1 000 Days”
In a heartening display of community support and empowerment, the Government Communication and Information System (GCIS), in partnership with Growgreat, Flourish, Department of Health, Department of Social Development and key civil society organisati
-
Nuwe hof gaan agterstand takel
’n Nuwe distrikshof is Maandag (9 Oktober) in Robertson geopen om met die agterstand in hofsake te help.






