Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
News
-
Hoërskoolleerders sprankel in kompetisie
Hoërskole van oor die Breederiviervallei heen het Saterdag aan die Worcester- junior stadsraad se heel eerste talentkompetisie deelgeneem.
-
Skote klap in middedorp
WORCESTER – Die gemeenskap van Russelskema is in rep en roer oor die gebeure wat Sondag (15 Oktober) daar afgespeel het.
-
Bevolking groei vinniger
Die onlangse Sensus 2022-syfers, wat bekendgestel is, wys ’n skerp bevolkingsaanwas.
-
-
Online radio for Zwelethemba
Umzi Online Radio Station stands tall as a beacon of the community voice and empowerment in Zwelethemba.
-
Grabouw-ekspo vir die hele gesin
Dit is bevestig – die Buitelug-en-veldry-Xpo Grabouw is op die eerste naweek in November net die plek om te wees vir mense wat van wiele en die buitelug hou.
-
Touwsrivier-GPF nooi ouers saam
Die voorsitter van Touwsrivier se Gemeenskapspolisiëringsforum (GPF), Winefred Januarie, nooi alle ouers om die strate te help patrolleer.
-
Flood damage repairs underway to open N2 at Bot River soonest
The South African National Roads Agency (SANRAL) said that they are working tirelessly to reopen the N2 at Bot River as soon as possible.
-
Kodering vir jong siggestremdes
Om die digitale verdeeldheid te oorbrug deur kodering meer inklusief te maak vir siggestremde jeug oor Suid-Afrika heen, is die fokus van ’n nuwe nasionale opvoedkundige projek.
-
Rieldansers la’t die stof so staan!
Rieldansers in die o.14-afdeling van Roodewal in Worcester het die dorp trots gemaak toe hulle verlede week Saterdag (7 Oktober) tydens die ATKV se rieldans-semi-finaal in Vredendal deurgedring het tot die finale rondte wat op 9 Desember in Clanwilli








