Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
News
-
Amper 77 000 in Wes-Kaap skryf vanjaar matriek
Altesaam 76 903 kandidate sal vanjaar die Nasionale Senior Sertifikaat (NSS)-eksamen in die Wes-Kaap skryf. Hiervan is 64 105 voltydse kandidate, en 12 798 is deeltydse kandidate.
-
-
Witzenberg kry nuwe burgemeester
WITZENBERG – Die gort is behoorlik gaar in die Witzenberg nadat ’n ANC-geleide koalisie beheer van die raad oorgeneem het.
-
-
Robertson-wynhandelaar nou aan stuur van SA wyne
Wahed Khan, wat saam met sy vrou, Bunty, ’n uitvoer-gefokusde wynhandelsmerk in Robertson besit, is as die nuwe nie-uitvoerende raadsvoorsitter van Wines of South Africa (WoSA) aangestel.
-
Meet Zolani’s own dynamic Kusini Water Champion
A Zolani resident recently opened a water shop in the Ashton township.
-
Gewilde oud-opvoeder van Worcester oorlede
’n Baie gewilde en bekende oud-opvoeder van die Hoërskool Breërivier, die 67-jarige Philida Elizabeth Cloete, in opvoederskringe bekend as Juffrou Krieger, is verlede Woensdag ná ’n siekte van ’n paar maande in haar huis in Hartwiglaan oorlede.
-
-
Vroue betoog ná 5-jarige verkrag is
RAWSONVILLE – Gemeenskapslede het verlede week voor die hof teen die vrylating van ’n vermeende verkragter betoog.
-








