Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
News
-
-
Netbal-bekende oorlede
’n Bekende in netbalkringe is die afgelope Sondag ter ruste gelê nadat sy op 12 Oktober aan ’n hartaanval oorlede is.
-
Inwoners vermaak met musiek uit die boonste rakke
Worcester se inwoners is Sondag 22 Oktober in die stadsaal vermaak met sang en musiek uit die boonste rakke toe die Emmanuel Congregational kerk, in samewerking met die drie VGK-gemeentes in die dorp, ’n sang- en musiekfees van uitstaande gehalte…
-
Weather
Summary: Mostly sunny and hot with clouds clearing. Cooler weather and some rain predicted for Friday.
-
-
Twee uit kar in rivier gered
Twee mense was Saterdagaand in ’n motor in ’n rivier in Robertson vasgekeer.
-
Haarkapper sterf tragies
Geliefdes van die avontuurlustige Vasti le Roux (34), ’n haarkapper van die Paarl, sukkel om haar tragiese dood te verwerk nadat sy Saterdag (21 Oktober) op ’n staproete by die Dassieshoek-natuurreservaat naby Robertson deur ’n rivier meegesleur en h
-
Seun wen pak vir sy matriekafskeid
ROBERTSON – ’n 17-jarige hoërskoolleerder van Robertson het ’n kompetisie gewen en sy prys was ’n netjies pak klere vir sy matriekafskeid.
-
Robbers damage pump station
The pump station in Zolani, Ashton has been out of order since before the weekend.
-
‘Laer kragverkope lei tot massiewe verlies’
Onlangs is berig dat munisipaliteite weens beurtkrag ’n jaarverlies van R21 miljard in die gesig staar.






