Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
News
-
4 kry lewenslank ná moord op boer
Die moordenaars van ’n Bonnievalese boer in 2019 is uiteindelik gevonnis.
-
Kinders ontmoet Blaze
Die Breedevallei-munisipaliteit (BVM) het Vrydagoggend ’n nuwe vriend aan die leerders by Avianpark Primêre Skool bekendgestel.
-
Duisende etes in ’n kits verpak
Die personeel van Mediclinic Worcester het verlede week 22 000 maaltye gepak.
-
Groen-modeparade gehou in Worcester se biblioteek
Twee jong vroue wat by die biblioteek in Worcester werk, het verlede week ’n modeparade gehou.
-
-
Polisiebeampte help plaashond se lewe red
’n Vrou van die Tankwa-Karoo het onlangs haar dankbaarheid teenoor ’n Worcesterse polisiebeampte betuig nadat sy optrede daartoe gelei het dat haar hond se lewe gered is.
-
‘Sterre van gister’ op verhoog
Ná ’n skitterende vertoning deur senior burgers verlede jaar, wat almal ná die tyd vir dae lank aan die praat gehad het, is dit Sondag 5 November om 15:00 in die stadsaal weer sulke tyd, met die sterre van gister…
-
-
Leerders help vul slaggate
Van slaggate vul kan jy die leerders van Jakes Gerwel Tegniese Skool min leer.
-
Kinderhuis begin projek vir alleen-vakansie
Herberg Kinderhuis huisves 122 sorgbehoewende kinders van baba tot 18 jaar oud.






