Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
News
-
-
Verkeersirkel in Hoogstraat voor maandeinde voltooi
Die pylvak na die voltooiing van die Hoog- en Louis Langestraat-verkeersirkel het aangebreek.
-
Elderley couple relates ordeal
An elderly couple was attacked in their home in Fairy Glen on Tuesday afternoon.
-
Student trap vir medestudente
Terwyl vreugdevure die afgelope twee weke veral in Suid-Afrika hoog gebrand het oor die Springbokke se oorwinning in die Rugby-wêreldbekertoernooi, het ’n beskeie mediese student aan die Universiteit Stellenbosch nog ’n prysenswaardige prestasie beha
-
Jong man (21) ontvoer en groot losprys geëis
Drie burgers van Bangladesj is verlede maand in Touwsrivier in hegtenis geneem nadat hulle ’n plaaslike jong man ontvoer het.
-
Nuy se nuwe keldermeester
Nuy Winery, wat vanjaar sy 60ste bestaansjaar gevier het, het Christo Basson in Oktober as nuwe keldermeester verwelkom. Christo is slegs die vierde keldermeester in die wynmakery se geskiedenis.
-
Twee vermistes steeds gesoek
Twee vermiste mans van die Langeberg-streek is steeds soek, ná onderskeidelik vier maande en een maand.
-
-
-
Student trap 1 500 km vir medestudente se studieskuld
Terwyl vreugdevure vandeesweek in Suid-Afrika hoog gebrand het oor die Springbokke se oorwinning in die Rugby-wêreldbekertoernooi het ’n beskeie mediese student aan die Universiteit Stellenbosch (US) nog ’n prysenswaardige prestasie behaal – deur 1 500 km per fiets af te…









