Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
News
-
Die son gaan oor die volgende paar dae behoorlik bak oor die Wes- en Noord-Kaap
Die SA-weerdiens het ’n waarskuwing uitgereik vir die publiek om daarop bedag te wees oor baie warm weersomstandighede oor die volgende paar dae.
-
Haweloses voer skrikbewind in Rawsonville se strate
’n 67-jarige man is Saterdag 28 Oktober wreed aangerand nadat ’n onderonsie met hawelose inwoners van Rawsonville ontstaan het.
-
E. coli in Laingsburg en Kannaland se water opgespoor
E. coli en koliforme bakterieë is onlangs in die drinkwater van Calitzdorp in Kannaland en Matjiesfontein in Laingsburg opgespoor.
-
Nuwe plantsoort in Breedevallei ontdek
Die bekende botaniste Ernst van Jaarsveld en Anso le Roux het in 2015 ’n nuwe plantsoort –Othonna Haumannii, oftewel die Haumannii Bobbejaankool – in ’n veld buite Worcester ontdek, en die nuwe spesie is onlangs amptelik in die tydskrif Avonia…
-
Covid-sopkombuis brei uit
In 2020, tydens die globale Covid-19- pandemie, het die Geduld-gesin van Avianpark aan die mense in hul buurt kos begin uitdeel.
-
Golden Oldies bekoor in stadsaal
Ná die eerste suksesvolle aanbieding van die Golden Oldies-sangmiddag vroeër vanjaar, was die groot uitdaging om die tweede aanbieding van dié konsert nog beter te maak.
-
Breedevallei staan saam om ná stortreën te help
Sondag 24 September 2023 gaan gewis onthou word vir die ongekende stortvloed reën, wat meer as 100 mm op sekere plekke geval het.
-
Toekennings stroom in vir Bolandse rieldansfliek
Die Boland se gewilde rieldansers het die wêreld aan hul voete.
-
-









