Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
News
-
-
-
-
Hex BESS in Worcester is now fully operational
On Thursday 9 November the Eskom Battery Energy Storage System, Hex BESS, was officially launched in the Breede River Valley.
-
Geldknyp pootjie stigting
Die E.P. @ IR Malan-stigting het in ’n opregte poging om militêre veterane en hul gesinne te bemagtig en in te lig, ’n seminaar gereël wat op 26 November 2022 in Worcester plaasgevind het.
-
Het jy al van Ons Winkel gehoor?
Die Ons Winkel-winkels is Solidariteit Helpende Hand se groep landswye liefdadigheidswinkels, ook bekend as skenkingswinkels, tweedehandse winkels, snuffelwinkels en “thrift stores”. Hier kan jy jou tweedehandse goedere skenk en dalk self een of twee
-
Polisie en duikers ondersoek tans moontlike verdrinking in Breërivier by Worcester
Die polisie is tans besig om te soek na ’n kind wat glo vroeër vandag (Woensdag 15 November) verdrink het.
-
Nog ‘n gewapende rooftog in Worcester-middedorp
Die Markham-klerewinkel in Hoogstraat, Worcester, is Saterdag 11 November deur gewapende mans beroof.
-
Laingsburg-polisieman 10 jaar tronk toe
’n Polisiebeampte van Laingsburg, wat aan verkragting skuldig bevind is, is verlede week tien jaar gevangenisstraf opgelê.
-
Man van Ceres wen Wes-Kaapse Presitge Landboutoekenning
Vivian Jakobs van die Du Toit-groep se Crispy Farming in die Witzenberg het die afgelope naweek weggestap as wenner van die 2023 Wes-Kaapse Prestige Agri-prysuitdeling.








