Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
News
-
Worcester-slangvanger gee raad teen slange
Volgens die plaaslike slangvanger André du Preez, beter bekend as “Silverfox”, ervaar die streek vanjaar ’n oplewing in slange.
-
Kunsuitstalling in Montagu dalk jaarlikse geleentheid
Montagu se kunsuitstalling die afgelope naweek was so gewild dat die organiseerders dit oorweeg om dit voortaan jaarliks aan te bied.
-
MISDAAD BROKKIES
’n Man is Donderdag 19 Oktober dood nadat hy deur twee onbekende verdagtes met ’n mes gesteek en ook geskiet is. Die voorval het om 23:35 agter die Q-woonstelblok in Roodewal plaasgevind. Hy het steekwonde aan sy voorkop, nek en…
-
Empowering caregivers in Zwelethemba, Worcester
On 9 November the Department of Social Development in Worcester held a Parenting Wellness Day in Zwelethemba for 67 caregivers from areas such as Zwelethemba, Roodewal, Avian Park and Riverview. The parenting day was the culmination of a three-day pa
-
Polisie gelooi oor haweloses in Rawsonville
Baie inwoners het hul misnoeë oor die polisie op die dorp uitgespreek nadat ’n bejaarde man verlede maand in Rawsonville aangerand is.
-
Inbraak by klub vir bejaardes op Montagu
MONTAGU. – Diewe het die laaste week van Oktober by die Spring Roses Dienssentrum, ’n klub vir ouer mense, in Wilhelm Thyslaan ingebreek en verskeie produkte, eiendom en noodsaaklike benodigdhede gesteel.
-
Só word oud-bendelid van Worcester weer ‘mens’
Hy was skaars 15 jaar oud, toe is hy reeds ’n bendeleier in Worcester.
-
‘Boer soek ’n vrou’: 2024 se 10 alleenlopers
Die aftel na die sestiende seisoen van een van Suid-Afrika se gewildste werklikheidsreekse het begin, met kykNET se onthulling van 2024 se tien boere vir Boer soek ’n vrou.
-
Post Office warns customers to stay alert
The SA Post Office is warning customers to stay alert to fraudsters, pretending to be from the Post Office. Scams often involve an action that must be taken by the reader to provide bank details, send an online picture of…
-
Joslyn inspireer vroue om met liefde met hulself om te gaan
’n Boorling van Worcester, Joslyn Yvette du Toit (33), is ’n vrou met krag en doelgerigtheid, gebore en getoë in die lewendige, dog uitdagende Roodewal-woonbuurt. Sy staan fors en verteenwoordig haar gemeenskap met trots.








