Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
News
-
-
Win Breede Valley mayoral bursary
In a bid to foster educational development within its community, the Breede Valley Municipality has announced the launch of the Mayoral Bursary Fund, inviting deserving students to apply for financial support. The initiative aims to contribute to the
-
Alle aspirant akteurs genooi na oudisies vir oud-onnie Neville Wentzel se ‘Huis Moles’
In ’n merkwaardige mengsel van passie vir die kunste en ’n begeerte om die gemeenskap bymekaar te bring, rig Neville Wentzel, ’n afgetrede onderwyser van Laerskool Victoria Park, ’n ope uitnodiging aan aspirant-akteurs om oudisies te doen vir sy gevi
-
Calcrete-wyn kenmerk dié streek
Die bewaarders van verskillende chardonnay-familielandgoedere het, gerugsteun deur byna ’n halwe eeu van chardonnay-makery tussen Robertson en Bonnievale, byeengekom om Calcrete, ’n afdeling van mineraal- ongehoute chardonnay, wat hul streek definiee
-
Twee ‘koperdiewe’ in Badstraat aangekeer
MONTAGU. – Beamptes van Montagu-polisiekantoor het twee vermeende koperdiewe in Badstraat vasgetrek.
-
‘Mourning – against women’s rights’
In a recent presentation at the University of the Western Cape’s annual Research Week legal scholar Sibusiso Mmeli Ngubane argued for the abolition of the ancient spousal mourning ritual custom of ukuzila, which prevails in African cultures. Adopting
-
-
Verkeersirkel in industriële gebied bring groot verligting
Enige Breedevalleier wat hom/haarself in die verlede al op ’n werksdag van 16:00 tot 18:00 in die Worcester-nywerheidsgebied bevind het, weet maar te goed dat die Hoog- en Louis Langestraat-kruising die epitoom van ’n verkeersnagmerrie was.
-
Man verdink in Bainskloof
Die familie van die 24-jarige man wat verlede week verdrink het, is baie hartseer oor sy skielike sterfte.
-
Montagu se water só gemonitor
In reaksie op talle klagtes oor Montagu se watergehalte – veral oor die smaak en reuk daarvan – het die Langeberg-munisipaliteit die volgende verduideliking uitgereik in die hoop om inwoners se bekommernisse en die ongerief wat veroorsaak word, aan t








