Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
News
-
Worcester-inwoner se wen klink beter as ’n sprokie
Worcester se Tariq Klink is onlangs as Beste Manlike Model by die SA skoonheidskompetisie-toekennings aangewys.
-
-
Vyf verdagtes vas na gewapende roof by Pep in Wolseley
Die PEP-winkel op Wolseley was vanoggend (29 November) die slagoffer van ’n gewapende roof.
-
Vier mans beroof Pep in middedorp
In die tweede gewapende rooftog in soveel weke was die Pep-klerewinkel in die middedorp van Worcester die jongste slagoffer.
-
Franschhoekpas weer tydelik gesluit vir herstelwerk
Die Franschhoekpas sal van 28 November tot 14 Desember tussen 08:00 en 17:00 weer vir herstelwerk gesluit wees.
-
Inspirasie
Een van die gelukkigste oomblikke in jou lewe is wanneer jy laat gaan wat jy nie kan verander nie. ANNONIEM.
-
Stukkende robotgonser pla inwoner lank
’n Inwoner het onlangs sy misnoeë teenoor die munisipaliteit uitgespreek.
-
Plaaslike leerder se video wen
Paul Roos Gimnasium het die derde jaarlikse Filmit Festival vir hoërskoolleerders van dwars oor Suid-Afrika vir 2023 aangebied.
-
Dagga van miljoene gevind
Die polisie het Saterdag (18 November) op dagga met ’n geskatte straatwaarde van R7,1 miljoen is op die N1 by Meiringspark beslag gelê.
-
Kom stap of draf saam
Worcester Arbeidsbediening bied Donderdag 30 November ’n stap- of draf-uitdaging aan.






