Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
News
-
Worcesteriet gekroon
In ’n skouspelagtige seremonie wat die afgelope Saterdag in Kaapstad gehou is, het die 33-jarige Joslyn du Toit, ’n inwoner van Worcester, ’n merkwaardige mylpaal behaal toe sy as Mev. Wes-Kaap gekroon is.
-
Rugbyspeler (19) verdrink
Niemand sou kon raai dat ’n lieflike pretdag so tragies sou eindig nie nadat Nolan Adams, ’n 19-jarige inwoner en rugbyspeler van Piketberg en oudleerder van HS Drostdy in Worcester, verdrink het.
-
Wes-Kaap gerat vir brandseisoen
Anton Bredell, die Wes-Kaapse minister vir plaaslike regering, omgewingsake en ontwikkelingsbeplanning, het Vrydag die provinsiale brandgereedheidsinisiatief in Stellenbosch van stapel gestuur.
-
-
Fotograwe stal werk uit
Fotograwe van die Worcesterse fotografieklub en leerders van die Hoërskool Charlie Hofmeyr in Ceres en Western Cape Youth Photographers in Wolseley neem deel aan ’n unieke uitstalling deur 171 fotograwe van 21 Wes-Kaapse klubs, wat tot 31 Desember by
-
Weather
Summary: Extremely hot weather predicted for Thursday across the region with cooler weather predicted for the weekend.
-
-
Geslagsgeweld neem effens af
Hoewel die voorkoms van geslagsgebaseerde geweld in die Breedevallei-, Langeberg- en Witzenberg-gebiede baie hoog is, het die Nasionale Vervolgingsgesag (NVG) nietemin in die vorige kwartaal van vanjaar ’n effense afname bespeur in die aanmelding van
-
Syfers toon misdaad daal
Die Worcester-polisie het in die tweede kwartaal se misdaadstatistieke weer die top-30 in ’n paar afdelings gehaal, maar die meeste van die syfers het afgeneem. Die tweede kwartaal van die 2023-’24-jaar strek van Julie tot September 2023.
-
16 Dae-veldtog wil almal betrek
Saterdag 25 November het die begin van 16 Dae van Aktivisme vir Geen Geweld teen Vroue en Kinders ingelui.






