Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
News
-
Vervoer van plaaswerkers weer onder vergrootglas ná drie sterf buite Philadelphia
Drie mense is dood en tientalle ander beseer toe ’n vragmotor wat vermoedelik plaaswerkers vervoer het vanoggend (12 Desember) kort voor 07:00 op die Occultdale-pad by Cape Farms buite Philadelphia gerol het.
-
Liggievreugde wag op Breedevalleiers op 14 Desember
Die burgemeester van die Breedevallei-munisipaliteit (BVM), Antoinette Steyn, het vandeesweek aangekondig die jaarlikse Liggiefees sal vanjaar op Donderdag 14 Desember met hope vermaak, eetgoed en ander lekkerhede plaasvind.
-
-
Familie verheug toe man gevind is
Nizaam Sauls (25) van Robertson, wat sedert Donderdag 5 Oktober vermis was, is Sondag gevind.
-
MIV-virus versprei in vallei
Meer as 1 000 mense in die Breedevallei is sedert 1 April vanjaar positief vir MIV/Vigs getoets.
-
Tien uit tien skoon oudits vir Wynland-munisipaliteit
Die Kaapse Wynland- distriksmunisipaliteit (KWDM) het die tiende agtereenvolgende jaar ’n skoon oudit van die ouditeur-generaal ontvang.
-
-
Maak harte oop vir Tuindorp
Vallei Organies en Moov het onlangs ’n baie suksesvolle gholfdag gehou, genaamd die Neethling Charity Cup, wat nou ’n jaarlikse instelling sal wees.
-
-










