Die jong skaakspan van Dagbreek Primêre Skool in Robertson het onlangs aan ’n groot skaaktoernooi in Ashton deelgeneem en hul skool se naam met goeie prestasies hoog gehou. Hulle is deel van die Brave Knights-skaakklub se junior afdeling. Van links is Wildeno Stevens (3de plek), Angelo Slingers (1ste plek), Jo-Wayne Davids (afrigter, 2de plek), Jaydine Davids (1ste plek) en Mia Adendorff (5de plek).

Skaakspan ken sy storie

NovaNews WhatsApp channel QR code

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article