Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
News
-
-
Petisie kom ná moord op student
Leonie Stynder gaan ’n petisie begin sodat die vermeende moordenaars van Calvin Jacobs albei swaar gestraf kan word.
-
Skote klap in Worcester se middedorp
Skote wat vanoggend (Sondag 15 Oktober) in die middedorp van Worcester afgevuur is het die gemeenskap in rep-en-roer gehad.
-
-
Slaggate in Langeberg
Die tender vir die implementering van die Langeberg- munisipale pad-batebestuursplan ter waarde van R52 800 048,28 het begin met die opgradering van bestaande paaie in Robertson, Ashton, Bonnievale en Montagu.
-
Jong pa sterf in mes-aanval
Hy sou binnekort vir ’n tweede keer pa word, maar sy lewe is egter Sondag in die vroeë oggend-ure kortgeknip toe hy met ’n mes aangeval is.
-
Meisie (4) verdrink toe kinders by rivier speel
’n Vierjarige meisie het verlede Dinsdag in Montagu verdrink.
-
Skool hou eerste Swartland-fees
Die Hoërskool Swartland in Malmesbury bring eersdaags ’n fees van ’n geleentheid na die hartjie van die streek.
-
Impumelelo Yesizwe continues to make waves
In the heart of Zweletemba a beacon of hope and empowerment has shone bright since 2008. The Impumelelo Yesizwe Women Development Organisation, spearheaded by Bridget Siyolo, emerged from her own transformative journey. Registered officially in 2018,
-
Verdagte gou vas ná inbraak
’n Inwoner van Worcester was Vrydag 6 Oktober toe sy by die huis aankom, net betyds om twee inbrekers in sy woning te betrap. Die vinnige reaksie van gewapendereaksiebeamptes het daartoe gelei dat minstens een van die twee in hegtenis…






