Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
News
-
Feesmark vier sy 20ste jaar
Kersfees kruip nader en dus is dit tyd vir die immergewilde Robertson-feesmark. En vanjaar gaan die mark nog meer besonders wees met sy 20ste verjaarsdag deel van die fees.
-
‘Blinde’ stap was ‘angswekkend’
Innovation for the Blind het op Vrydag 6 Oktober ’n skattejag en bewusmakingsveldtog in die Mountain Mill Mall aangebied.
-
Monties onder top-3 in die land
Die hoërskool Montagu het sy akademiese vernuf gewys toe hy Vrydagaand (6 Oktober), as die departement van onderwys se derde beste kwintiel 4-skool in Suid-Afrika aangewys is.
-
-
KYK | Skool hou eerste Swartland-fees
Die Hoërskool Swartland in Malmesbury bring eersdaags ’n fees van ’n geleentheid na die hartjie van die streek en jy kan ‘n kaartjie hierheen wen.
-
LAAI AF | GRAPEVINE: Die nuusbrief van die Kaapse Wynlande
Dié 8-blad nuusbrief is propvol nuus en gebeure, boodskappe en interessante feite oor nuusmakers, asook belangrike inligting uit die Breedevallei, Drakenstein, Langeberg, Stellenbosch en Witzenberg.
-
Navorsing wys dié plaaslike kinders is ondervoed
Navorsing deur Grow Great in vennootskap met die Universiteit Stellenbosch, Boland Hospies en die Philani Maternal Child Health and Nutrition Trust, het die Kaapse Wynland Distrik in die algemeen en Worcester in besonder geïdentifiseer as die dorp me
-
Boland Skryfbehoeftes bo!
Die bekende Worcester-onderneming Boland Skryfbehoeftes in Hoogstraat vier vanjaar 21 jaar van toegewyde diens aan die Breederiviervallei-gemeenskap.
-
Susters – houvrou of trouvrou?
Twee susters van Worcester is deesdae in ’n werklikheidsreeks op Via te sien.
-
Enkelvoertuig-ongeluk eis baba en twee volwassenes naby Worcester
Twee volwassenes en ’n baba is Sondag (8 Oktober) in ’n gru-ongeluk naby Worcester dood.










