Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
News
-
Vlieënier sterf toe vliegtuig by Ceres neerstort
Een persoon is Donderdag dood in ’n vliegtuigongeluk in Ceres.
-
Kaap van storms: Voorlopige bevindings van storm impak op toerismebedryf toon dat Overberg en Kaapse Wynland die swaarste getref is
Ná die uiterste weer oor die Erfenisnaweek is die Wes-Kaapse departement van ekonomiese ontwikkeling en toerisme hard aan die werk om die impak van die storm spesifiek op toerisme- en gasvryheidsondernemings oor die provinsie heen ten volle te verhaa
-
Filharmoniese Orkes hou eerste konsert in Robertson
Donkies gaan baat vind by ’n unieke konsert in Robertson. Die Kaapstadse Filharmoniese Orkes gaan die heel eerste keer in die Breërivier-vallei optree en groot afwagting heers reeds vir dié spesiale geleentheid.
-
-
Inspirasie
Sukses is om van jouself te hou, om te hou van wat jy doen en om te hou van hoe jy dit doen.
-
-
Showing support to GBV survivors
Mediclinic understands that many of our communities are plagued by increasing levels of gender-based violence (GBV). In an effort to create a safe and reassuring environment to receive and support such victims, Mediclinic has joined forces with a num
-
Nuwe ontwikkelings in dorp
Soos wat ’n mens weet, lok ontwikkelings verdere ontwikkelings, want daar is ’n gesegde wat lui “geld maak geld”.
-
Talentkompetisie vir hoërskole in W’ster-stadsaal
Die Worcester- junior stadsraad bied Saterdag 14 Oktober ’n talentkompetisie in die Worcester-stadsaal aan.
-
Zolani Youth Choir for Woordfees
Ashton’s ever-popular Zolani Youth Choir will share the stage with singer Luna Paige at this year’s Woordfees in Stellenbosch.






