Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
News
-
Uit die pen van die Burgemeester
Die gure stormweer onlangs het ongekende skade aan Breedevallei se elektrisiteit-infrastruktuur veroorsaak.
-
-
Stigter van bokstoernooie in Boland deur minister vereer
Die Montagu-entrepreneur Roscoe Pekeur is tydens ’n byeenkoms in die Robertson-stadsaal deur die Wes-Kaapse minister van sport en kultuur, Anroux Marais, vereer.
-
Orkes 1ste keer in Robertson
Die gewilde Kaapstadse Filharmoniese Orkes tree Sondag 8 Oktober om 15:00 die heel eerste keer in die Breederivier-vallei in Robertson se Oos-Kerk op. Groot afwagting bou reeds op vir hierdie buitengewone musiekgebeurtenis.
-
Toe die reën nie ophou
Wydverspreide skade is in talle dorpe in die Breedevallei- en Langeberg- munisipale gebiede tydens Sondag en Maandag se swaar reënval aangerig.
-
Wilmarie naaswenner met gedig
Die Worcesteriet Wilmarie Pekeur is die landwye naaswenner in die Afrikaanse afdeling van die 2023- Avbob-gedig-kompetisie met haar roerende gedig “Onder die invloed van die dood”.
-
-
‘Blommie’ skielik oorlede
‘n Alombekende en gewilde groentesmous, wat met sy pittige sêgoed diep in die hart van menige wat sy pad gekruis het, gekruip het, is vroeër vandeesmaand skielik in sy huis oorlede. Die 52-jarige Riaan Jacques Majiedt, wat die laaste ruk…
-
Inspiration
We must be willing to let go of the life we planned so as to have the life that is waiting for us.
-
10 merkwaardige vroue gehuldig
Die opwinding loop reeds hoog vir die Women of Excellence-toekennings wat vanjaar die tweede agtereenvolgende keer in Worcester aangebied gaan word.









