Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
News
-
Vrou kan swemlesse gee waar sy wil
’n Vrou van Worcester het ’n hofsaak in die hooggeregshof gewen nadat haar vorige werkgewer haar ’n beperking op handel wou laat teken.
-
Duisende te wen in massiewe skaakkompetisie
Bonnievale sal die toneel van een van die grootste skaakkompetisies hierdie jaar wees wanneer die Bonnievale-ope op 21 Oktober met prysgeld van R61 000 in verskillende inskrywingskategorieë by Jakes Gerwel Tegnies aangebied word.
-
-
Honouring a legacy of love, service and faith
The Zwelethemba community and the Comforters of True Excellence Ministries bid a heartfelt farewell to their cherished founder and Apostle, Paul N’kaya Ngouono.
-
Gesin gebroke nadat Worcester matrikulant vermoor is
Die begrafnisdiens van die vermoorde graad 12-leerder, wie se lyk verlede Maandag (18 September) op ’n plaas buite Worcester aangetref is, is eerskomende Sondag.
-
-
Seuntjie se lyk gevind
Ná ’n twee weke lange soektog na Michayl Sederick Plaatjies is sy lyk verlede Vrydag opgespoor.
-
Leo’s: Regstelling
Die voormalige omsiener van Leo’s Foundation het nie onlangs agter tralies beland nie.
-
Elkeen maak deel uit van die reënboognasie
Kom ons leer mekaar se erfenis ken. Kom ons wees ’n bietjie meer verdraagsaam teenoor mekaar se tradisies en erfenis. Kom ons laat toe dat die erfenis van ons broers en susters die kleure van ons reënboognasie voltooi vir die…
-
Reuse soektog Maandag na Robertson se vermiste eenjarige seuntjie
’n Reuse gemeenskap-soektog na die vermiste Michayl Sederick Plaatjies (1) van Agterkliphoogte naby Robertson word beplan vir Maandag 25 September.







