Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
News
-
Seun se dood ruk ouers
Die pa van die seun wat Sondag 3 September in Robertson noodlottig gesteek is, is nog erg verpletter oor sy kind se dood.
-
-
Sinister trend emerges under the cover of darkness
ZWELETEMBA – As Zweletans grapple with the inconvenience of load shedding, a group colloquially known as “Amaphara” has seized the opportunity to wreak havoc on the community. Their activities primarily involve the theft of vital electrical cables, d
-
Kry hier stresvrye Sassa-betalings
Skakel oor na Shoprite se Geldmarkrekening vir stresvrye Sassa-uitbetalings – gratis.
-
-
‘Kry kanker-inenting ’
Haar eie ervaring met servikale kanker, wat naas borskanker die algemeenste onder vroue voorkom, het verander hoe sr. Melisse Willemse (47) van Tulbagh-kliniek vrouegesondheid benader.
-
Toneelfees vir jeug hou baie belofte in
Die Goliath Davids Legacy Project in samewerking met die BVM bied vanjaar die eerste Breedevallei kinder-, tiener- en jeug toneelfees op 21 en 22 September aan.
-
Leo’s-vrou verskyn in hof vir diereverwaarlosing
Die vorige omsiener van Leo’s Foundation, die voormalige munisipale diereskut, word ondersoek vir diereverwaarlosing
-
Personeel van Alvi’s blink uit
Die werknemers van die Alvi’s Drift-private kelder tussen Worcester en Villiersdorp het vanjaar in die streekafdeling van die onlangse 2023- Wes-Kaapse Prestige Agri-werker van die jaar-kompetisie presteer.
-
Padgedrag van gevangenisdiens skandelik
Vrydagmiddag omstreeks 15:00 ry ek in die rigting van Worcester tussen Rawsonville en die Brandvlei-gevangenis-afrit.






