Breërivier Sekondêre Skool se klas van 1983 het die laaste naweek van Oktober hul 40-jaar-reünie gehou. Die groep gaan in die nuwe jaar verskeie geldinsamelingsprojekte ten bate van hul alma mater hou. As jy by hierdie inisiatief betrokke wil raak, kan jy Steve Jacobs by 076 443 6201 kontak.


Só lyk ons 40 jaar later

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article