Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
Wat gebeur | What’s on
-
Wouter van de Venter stel nuwe lied bekend
Met sy nuutste enkelsnit, Sommer So, bewys Wouter van de Venter weer dat eerlike, reguit Afrikaanse musiek steeds diep kan tref. Die lied is rou, eg en deurdrenk met ’n […]
-
Weskus hou konsert!
Gaste by die fees kan uitsien na kunstenaars soos Snotkop, Jak de Priester, Desmond Wells en talentvolle plaaslike kunstenaars soos Gerrie West, Bokkom & V’tsek, en Ek’s Nadia.
-
Skryf in vir spelfees, laat woorde wêrelde open
Dit is die grootste spelfees in Suid-Afrika en word nasionaal aangebied. Skole en leerders kan in die afdelings deelneem: Afrikaans: graad 1-10, Engels: graad 4-9, isiXhosa: graad 5-8.
-
Woon GPF vergaderings in jou buurt by
Woon jou buurt se gemeenskapspolisiëringsforum (GPF)-verandering by en sluit aan.
-
Kom luister by GPF
Kyk uit vir die GPF vergadering in jou area en woon by. Deur saam met die polisie te werk, kan misdaad voorkom word, probleme vinnig opgelos word en praktiese oplossings wat vir almal werk, gevind word.
-
Weskus-veldblomseisoen in volle bloei
Die 2025-veldblomseisoen in die Suid-Afrikaanse Nasionale Parke (SANParke) in die Weskus Nasionale Park (WKNP) duur nog tot einde September. Volgens Charlene Adams, bestuurder van die Weskus Nasionale Park, is sy […]








