Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
Wat gebeur | What’s on
-
-
-
-
-
Dagboek / Diary
Dagboek-inskrywings is gratis. Inskrywings moet voor 17:00 op ‘n Maandag ontvang word.
-
-
Wouter van de Venter stel nuwe lied bekend
Met sy nuutste enkelsnit, Sommer So, bewys Wouter van de Venter weer dat eerlike, reguit Afrikaanse musiek steeds diep kan tref. Die lied is rou, eg en deurdrenk met ’n […]
-
Weskus hou konsert!
Gaste by die fees kan uitsien na kunstenaars soos Snotkop, Jak de Priester, Desmond Wells en talentvolle plaaslike kunstenaars soos Gerrie West, Bokkom & V’tsek, en Ek’s Nadia.
-
Skryf in vir spelfees, laat woorde wêrelde open
Dit is die grootste spelfees in Suid-Afrika en word nasionaal aangebied. Skole en leerders kan in die afdelings deelneem: Afrikaans: graad 1-10, Engels: graad 4-9, isiXhosa: graad 5-8.









