Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
Volgens ‘n verklaring deur die plaaslike polisie het die rowers, wie se gesigte bedek was, deur middel van ‘n oop skuifdeur en venster toegang tot die binnekant van dié 88-jarige…
Die kampioenskappe is deur die SAJSV in samewerking met die Weskus-distrik aangebied en het op die Swartbergsvlei-plaas plaasgevind.
Die enkelsnit vertel met beeldryke lirieke wat die Bosveld, riviere, berge, die sterrehemel en die Suiderkruis oproep, ‘n verhaal van verbondenheid, identiteit en liefde vir die land.
‘n Yzerfontein-inwoner, Tiaan Grundling, is terug met sy nuwe enkelsnit, “Sien”, wat volg op die sukses van “Sakkie van Hentiesbaai”. Die lied, in samewerking met die digter Stanley Cierenberg, dra…
“Son, See en Soen” is ‘n opregte viering van die Weskus van Suid-Afrika, ‘n plek wat dié Yzerfonteiner met trots sy tuiste noem.
Net voordat die somerson sy tasse pak om ander wêrelddele te besoek, is André Huysamen gereed om die laaste maand van die seisoen voluit te omhels met die vrystelling van…
Soos ‘n radiodrama wat jou aangryp en betower op die manier wat net ‘n ware Weskusser kan, is ou Sakkie van Hentiesbaai gereed om jou saam op ‘n avontuur te…
Ná die kommersiële sukses van “Vat my saam” en “Rooiwynlippe” stel André Huysamen van Yzerfontein ‘n splinternuwe enkelsnit, “Ek sal wag vir jou”, in same- werking met die talentvolle Afrikaanse…