Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
Die Pen Basson-krieketveld in Wellington gaan die komende naweek die plek wees waar die krieketkampioene van vanjaar se T20 Premier-krieketliga bepaal word, en die eerste én tweede spanne van die…
Die skielike dood van en beweerde moord op Deneilsen Rossouw (24) het die gemeenskap van Louwville geruk. Die voorval het die afgelope Saterdag (1 November) plaasgevind toe Deneilsen sy jonger broer…
Die intimidasie van veral winkeleienaars in Vredenburg is weer in die kollig nadat ‘n 19-jarige verlede week weens dié oortreding in hegtenis geneem is. Volgens kapt. Tania Helfrich, die disrikswoordvoerder…
Die Klawer-polisie ondersoek ‘n saak van strafbare manslag nadat Piet Mostert (61) van die plaas Rostra op Donderdag 16 Oktober vermoedelik ‘n epileptiese aanval gekry het terwyl hy ‘n trekker…
‘n Inwoner het weer eens sy kommer oor die los gruis op die MR599-, OP538- en TR8051-paaie uitgespreek. Dié inwoner vrees vir die veiligheid van motoriste – juis omdat die…