Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
Die Nasionale Rampbestuursentrum het verlede week geslagsgebaseerde geweld (GBV) en vrouemoord tot nasionale rampstatus verhef. Die 16 Dae van Aktivisme is op Woensdag 26 November in die Weskus in Vredenburg…
Die uitslag van forensiese toetse kan ten einde laaste die raaisel rakende die verdwyning van Romano Fredericks (19) beëindig. Dit was wel sy oorskot wat op Donderdag 3 April vanjaar…
Nagenoeg R1 miljoen rand se nagemaakte goedere is vandeesweek in die Weskus-polisiedistrik gekonfiskeer in gesamentlike operasies deur die polisie se provinsiale operasionelebevelsentrum, die provinsiale polisiespan vir nagemaakte en onwettige goedere,…
Dit it was ʼn vlugtige verskyning in die Vredenburg-distrikshof vandag (Vrydag 21 November) vir die tien beskuldigdes van Paternoster, Velddrif, Wellington en Kaapstad, in die grootste bedrogsaak wat die Weskus…
Die Vredenburg-Saldanha-krieketklub se mans- en vrouespanne het die afgelope Saterdag (8 November) die klub in drie belangrike wedstryde verteenwoordig. Eerstens het die mans se eerste span teen Van der Stel…