Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
Die gety kom in met sagte sug,trek maanlig oor die waterbrug.Dit gee en neem, keer weer terug,die see wat asemhaal met elke ruk.
Hier volg die uitslae van die afgelope naweek se gholf. Vredenburg-gholfklubSaterdag 13 DesemberBekker-vleispryse (individuele Stableford) Langebaan Golf EstateSaturday to Sunday, 12-13 DecemberMynhardt Dames Invitational (36-hole tournament, Betterball Stableford)Overall prize-winners: Stuur…
‘n Besoek aan Vredenburg, wat vir ‘n oupa en ouma veronderstel was om groot vreugde te bring, het in ‘n tragedie ontaard toe rowers hulle op pad van die Kaapstad-…
Adam Small het destyds geskryf: “Die Here het gaskommel, en die dice het verkeerd geval vi’ ons, daai’s maar al.” Verlede week, met die gebeure in Paternoster, het ek weer…
’n Web van klagtes omhul ’n kombuiskaskontrakteur van die Weskus wat in verband met ’n aanrandingsaak gesoek word en ’n siviele geding in die gesig staar oor ’n R300 000-deposito…
Alida Buckle Die Vredenburg-polisiëringsforum (GPF), wat uit al die buurtwagte in die dorp bestaan, het onlangs sy nuwe bestuur gekies. Die teenwoordiges het Freddie Smook eenparig as voorsitter verkies en…