Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
Alida Buckle “Joshlin, waar is jy? Antwoord my. Kom asseblief terug” en “Wat het hulle met jou gedoen?” – dit is van die vrae wat die ontvoerde en verkoopte Joshlin…
Alida Buckle Die polisie gaan ekstra streng wees met die maatreëls en regulasies by die Veeldoelige Sentrum in White City, Saldanha, tydens volgende week se vonnisoplegging van Kelly Smith, Boeta…
“Cornal sou wou hê dat die komende naweek se rugbywedstryde soos beplan moes voortgaan.” Só het die bestuur van die Boland-rugbyunie (BRU) Maandag op ‘n perskonferensie gesê waartydens onthul is…
Alida Buckle Die vrou wat na bewering die houthut in Middelpos, waarin die vermiste Joshlin Smith (7) saam met haar gesin gewoon het, afgebrand het, het Maandag (12 Mei) weer…
Geliefde danser se oorskot in berge gevind nadat hy sedert Januarie vermis word: • Almal wat vermis word, word dood gevind. Wat gaan in die land aan? Regtig, van die…
Die uitspraak is gelewer – die drie mense wat by die verdwyning van die destyds sesjarige Joshlin Smith (nou al sewe jaar oud) betrek is, gaan daarvoor aanspreeklik gehou word.…
Eskom announced Stage 2 loadshedding from May 13-15 during evening peak hours due to delayed maintenance returns and unplanned breakdowns affecting generation capacity.
Die gemeenskap van Robertson rou vandeesweek ná ‘n jong man dood is in ‘n tref-en-trap ongeluk net buite die dorp. Leighton Louw (20) is Vrydagaand (9 Mei) net na 22:30…